Doelwitte

Dit was omtrent 2 maande gelede wat ek ‘n artikel geskryf het. Die rede is dat ek onlangs ‘n tydelike kontrak vir ‘n projek in die Kongo gekry het. As mens in die donker opstaan om die spitsverkeer vir werk aan die verkeerde kant van die stad moet aandurf en boonop saans weer in die…